Martini toren Groningen
keizerin > albums > GRONINGEN 30.04.2007
Album Info:
Sample Email
Below is what we'll send to your friends to invite them - edit or remove the optional note.
Below is what we'll send to your friends to invite them - edit or remove the optional note.
3 comments
Verskoon enkele tikfoute - bsaie i.p.v. baie, cdan i.p.v. 'dan' en '4)jaar i.pv. 40 jaar! My groot versameling is "LIGHTHOUSES" wat ek meer dikwels grapsgewyse LIGHTHICE noem - hulle hoef mos nie agteruit te staan vir MICE en LICE NIE! Is wel so 50% ouer dan u!!! Is die trotse besitter van 'n Hollandse Landkaart wat alle Vuurtoren aldaar aantoon/aanstippel!
said desbank
Ek dwaal rond in u ander albums op soek na nog deuren en vensteren (bietjie vernederlands)! CLOCK TOWERS is een van my baie versamelings - meesal baie selektief en nie voor de voet nie! U het reg geraai - Afrikaans is een van die 3 tale wat ek magtig is. Duits eerste as moedertaal, dan Afrikaans as huis- en familie taal sedert l952, en, bsaie na aan gelyk, Engels as my hoof werks- taal in 'n Engels georienteerde Handelsbank vir meer cdan 4) jaar! Dankie vir u boodskappe. Hierdie een gebere - DANKIE! My hoofversameling en 'hobby' is SENTINELS OF THE SEA wereldwyd en voor de voet!Groetnis!
said desbank
Lieve Sissy, wat een mooie Martini toren foto!!
said iahuis
To be able to leave a comment please Log in or Sign up.